Laat ‘n Storie
Reรซls
- Ongelukkig gaan slegs geregistreerde lede toegang hรช om plasings te maak.
- Johan Grobler (Grobbies) het goedgunstelik aangebied om die rol van redakteur aan te neem en sal derhalwe materiaal hersien alvorens dit geplaas kan word.
- Ons gee nie om as daar hier en daar ‘n ‘krag-woordjie’ deur glip nie, maar ons kan gladnie absolute kru taal, visuele opseniteite of blatante polities onkorekte materiaal toelaat nie.
- Daar is ‘n uitgelese gehoor wat daarna gaan luister, lees en/of kyk, so wees asseblief bedagsaam wanneer jy โn plasing maak.
Byvoorbaat dank, die Woerie85 Sameroepers.
Teken asseblief in om 'n storie plasing te maak.