Stories
Dit het onder ons aandag gekom dat daar verskriklik baie stories die rondte doen van maters wat insidente en gebeurtenisse onthou uit ons skooljare asook daarna. Ons het dus besluit om hierdie forum te skep waar julle stories kan plaas in โn stem-nota, skrywe, in video formaat en/of aanlyn plasings.
Teken asseblief in om stories te lees, kyk of luister en/of om kommentaar te lewer.
Vereenselwig jou asseblief met die reรซls van storie plasings hier: Laat ‘n Storie