Mr. Dirk Potgieter

Nuwe vriende in New Zeeland

8 March 2024

Laai materiaal hier

Vandag se Woeries

Die wรชreld is maar klein. Ek het Fritz se broer Alex ontmoet hier in Auckland. Sy vrou is ons gesin se GP. My tandarts is Colin Angelo, hy het vleul vir Affies gespeel teen ons in ons finaal op Loftus. Fritz se broer Alex is heel regs.