Laai materiaal hier

Mr. Ignatius Gouws

13 March 2024

Bones het een keer op die lae pavi gesit, ons was besig met atletiek oefening, hoogspring spesefiek (dink Titte was ook daar?) Hy kom toe reguit na my aan geloop en sรช: Jy kan dit doen, ek weet, nou wys my! En dit het my missie geword.

Elke keer as ek iets daarna reg gekry het, het hy amper ongesiens vir my 'n 'thumbs-up' gewys.

Laai materiaal hier

Mr. Johan Grobler

12 March 2024

Ou Groenie se tuin het lekker deurgeloop onder die blommetjie monster

Laai materiaal hier

Mr. Cornรจ Kritzinger

12 March 2024

Ek het Desember vroeg een oggend gaan stap in Mosselbaai. Daai voetpaadjie na die lighuis se kant toe. Stap toe by hom verby waar hy op โ€˜n bankie op die telefoon praat. Ek het hom glad nie herken nie maar toe ek sy stem hoor het ek onmiddelik geweet dis hy.

Wag toe daar naby rond tot hy sy oproep klaar maak en gaan vra of sy van dalk Grovรจ is? Eers bietjie agterdogtig gelyk maar toe ek vir hom sรช ek het Wiskunde op skool by hom gehad. Hy het my so gekyk en gesรช, Cornรจ nรจ. Jy was so โ€˜n lang skraal seun gewees! Ek sรช toe maar vir hom ek is nou nog net lank!

Baie lekker gesels, hy bly al โ€˜n ruk in Mosselbaai en ek het nou sy nommer as iemand wil gaan inloer en groet.

Laai materiaal hier

Mr. Dirk Potgieter

8 March 2024

Die wรชreld is maar klein. Ek het Fritz se broer Alex ontmoet hier in Auckland. Sy vrou is ons gesin se GP. My tandarts is Colin Angelo, hy het vleul vir Affies gespeel teen ons in ons finaal op Loftus. Fritz se broer Alex is heel regs.

Laai materiaal hier

Mr. Ignatius Gouws

15 February 2024

En hierdie was die resultaat van my bikeโ€ฆ