Mr. Cornรจ Kritzinger

My ontmoeting met Mnr. Grovรจ

12 March 2024

Laai materiaal hier

Onnies

Ek het Desember vroeg een oggend gaan stap in Mosselbaai. Daai voetpaadjie na die lighuis se kant toe. Stap toe by hom verby waar hy op โ€˜n bankie op die telefoon praat. Ek het hom glad nie herken nie maar toe ek sy stem hoor het ek onmiddelik geweet dis hy.

Wag toe daar naby rond tot hy sy oproep klaar maak en gaan vra of sy van dalk Grovรจ is? Eers bietjie agterdogtig gelyk maar toe ek vir hom sรช ek het Wiskunde op skool by hom gehad. Hy het my so gekyk en gesรช, Cornรจ nรจ. Jy was so โ€˜n lang skraal seun gewees! Ek sรช toe maar vir hom ek is nou nog net lank!

Baie lekker gesels, hy bly al โ€˜n ruk in Mosselbaai en ek het nou sy nommer as iemand wil gaan inloer en groet.