Mr. Ignatius Gouws
Mnr. Bones se pep-talk
13 March 2024
Onnies
Bones het een keer op die lae pavi gesit, ons was besig met atletiek oefening, hoogspring spesefiek (dink Titte was ook daar?) Hy kom toe reguit na my aan geloop en sรช: Jy kan dit doen, ek weet, nou wys my! En dit het my missie geword.
Elke keer as ek iets daarna reg gekry het, het hy amper ongesiens vir my 'n 'thumbs-up' gewys.
